Democratic Alliance Tswaing - Redes hoekom verbruikers DA verkies

Information: | |
---|---|
Brand: | Democratic Alliance Tswaing |
Address: |
P.O.Box 8 Sannieshof |
Phone: |
0834425409 |
Fax: |
|
Email: | carinvisser@sannieshof.com |
Web: | https://www.facebook.com/carin.visser.39?fref=ts |
Facebook: |
_1.jpg)
Redes hoekom verbruikers DA verkies
17 February 2014, 7:16 am
Tim du Plessis in "Wat sê die DA se Afrikaners?" (Rapport, 9 Februarie) maak die stelling dat die meeste Afrikaners DA stem uit "selfverdediging" om weerstand te bied teen die ANC se meerderheidsdrang.
Die DA get sedert 2009 sy steunbasis vergroot en die groterwordende swart komponent is 'n demografiese realiteit.
Kiesers stem vir die DA omdat die party die regering se knoeiery deurlopend beveg en aan die kaak stel, bewyse kan lewer van goeie regering, die amptelike opposisie is, en omdat Helen Zille sterk leierskap bied.
Read More: News on Rapport / Author - Tyl Uilspieël, Pretoria / Democratic Alliance Tswaing /
Comment
18 February 2014, 12:29 pm
I’m definitely voting DA, I think it’s time for a new government to lead this country forward.