Lichtenburg Mall - Puik dienste van die noodpersoneel

Brand Information
 
Address:
3 Dr Nelson Mandela Dr
Lichtenburg
Phone:
018 632 4455
Fax:
018 632 4466
Email: chrissie@lichtenburgmall.co.za
Web:
Facebook:
 
Brand Summary
Lichtenburg Mall is looking forward to being your no1 shop destination in Lichtenburg. All your favourite retail stores will all be conveniently in one building so you can get your shopping done quicker and enjoyable. Keep a lookout on our page for exciting new developments coming soon!

Puik dienste van die noodpersoneel

6 October 2014, 11:32 am

Die noodpersoneel het beslis 'n goeie werk gedoen om ons almal by Lichtenburg Mall opening veilig te laat voel. Baie dankie aan Disobotla Local Traffic Department en Provinsiale Verkeers afdeling vir die hulp dat die verkeer glad verloop het. Wes Transvaal Sekerheids Dienste se wagte en reaksie lede wat saam met SAPS ons almal veilig laat voel het. Golden Eye Ambulaans Dienste wat saam die Brandweer op bystand was in geval van nood. Baie dankie aan elk een van julle vir julle dienste.


Read More: News on / Author - Lecia Malan / Lichtenburg Mall /

Comment



Toyota Genuine Parts

2014 New Toyota Corolla

Super Wheel & Tyre

Urban Camouflage

Customized Website Design

Lichtenburg Mall

Complaints, Recommendations, Suggestions